)

Hoër Meisieskool Oranje – Klaar met skool!

Vlnr: Suné Joubert, Jéanique Groenewald, Elri Naudé, Rehanjo Swanepoel, Guinevere Pretorius en Mia le Roux
Die akademiese skooljaar is amptelik iets van die verlede met die laaste 14 matrieks wat Dinsdag Visuele Kunste geskryf het.
Van links is Suné Joubert, Jéanique Groenewald, Elri Naudé, Rehanjo Swanepoel, Guinevere Pretorius en Mia le Roux.
Daar word met groot afwagting uitgesien na 23 Februarie wanneer dit bekend sal wees presies hoe goed vanjaar se gr. 12’s gevaar het.
Dankie aan ons ouers se ondersteuning en begrip in ‘n moeilike jaar.
En matrieks 2020, julle gaan lank onthou word!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal