)

Laerskool Menlopark se hoofleiers groet Menlo

Menlo gee graag aan hul hoofleiers van 2020 die kans om Menlo te groet namens die graad 7 klas. Tiaan Serfontein is vandag aan die woord:
Totsiens sĂȘ is nooit maklik nie.
Maar die lewe is een groot reis. Tydens hierdie lewensreis is daar baie hoogtes en laagtes en versteekte afdraai paadjies. En vir ons Gr7’s begin ‘n nuwe reis binnekort.
Gelukkig het ons by een van die heel beste laerskole in ons land geleer om ons lewensreis mooi te bepan en te navigeer. Vir 7 jaar het ons stewig aan ons ankers gebou met hierdie voortreflike skool as inspirasie. Nou kan ons die winde en storms op ons lewensreis vorentoe aandurf, want ons ankers is stewig.
Dit bring my by die heel mooiste woord in Afrikaans: Dankie
Dankie aan elkeen verbonde aan Laerskool Menlopark wat ons lewensreis oor die afgelope 7 jaar verryk het. En op die laaste kruin van ons Laerskoolloopbaan moet ons groet vir die volgende deel van ons lewensreis.
Die is ook my bede dat volgende jaar se leiers sal voortbou op ‘n uitsonderlike tradisie. Die klas van 2020 het ‘n baie uitdagende jaar gehad, maar aan my mede Gr7’s wil ek sĂȘ: “Knapgedaan, we did it!” Sonder sport en met maskers.
Aan al die ander leerders van Laerskool Menlopark, voor in die pad brand daar wel ‘n liggie. Bly altyd nederig, positief en vol hoop.
Foto’s voorsien
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal