)

Hoërskool Robertson bied Hokkie kliniek aan

Hoërskool Robertson het op 7 November ‘n hokkie kliniek aangebied vir Hoërskool Robertson leerders, asook vir Gr-7 leerders van Laerskool Robertson.

Dit was ‘n baie suksesvolle dag en die leerders het dit baie geniet.

Wat soveel meer opgewondenheid meegebring het, is dat dit die eerste keer was dat die leerders op hul splinternuwe astro-baan geoefen het. Die skool beplan ook om in 2021 klinieke aan te bied asook ‘n toernooi.

Baie dankie aan almal se bydrae om die dag so suksesvol te maak.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal