)

Lettie Fouché Skool groet Meneer Hugo

“Hoe geseënd is ons nie om ‘n Skoolhoof te kon hê vir wie dit só moeilik is om voor totsiens te sê. Mnr Hugo, ons harte is dankbaar vir die jare wat jy ons LFS span gelei het. Mnr was die hartklop van ons spesiale skool – ‘n Hoof wat regverdigheid, menslikheid en konsekwentheid beoefen het. Hardwerkend voorgevat in al ons projekte.’ n Raakvatter met disipline en hart vir ons kinders.”

“Geniet Meneer se aftrede.”

Lettie Fouché Skool, liefde vir Meneer en jou gesin – want hier tussen randjies op die rots, staan ‘n skool so goed gebou. Dis ons lewe en ons trots, dis vir ons ‘n ankertou! Hier ontvang ons liefdesorg. Hier word ons van jongs af sterk. Hier is God ons krag en borg- die lig en lewe in ons werk.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal