)

Hoërskool Waterkloof hou hul Krieket-merietefunksie

‘n Suksesvolle krieket-merietefunksie is op Vrydag, 2 Oktober, in die skoolsaal van Hoërskool Waterkloof gehou. Rassie van Dussen was die gasspreker.
Toekennings is aan spelers en spanne gemaak wat besondere prestasies gedurende die verkorte 2020-krieketseisoen behaal het.
Die volgende spesiale toekennings is gemaak:
o. 14-Speler van die jaar: Beukes van den Berg
Beukes van den Berg
Junior snelbouler van die jaar: Ediaan Kriel
Ediaan Kriel
Junior draaibalbouler van die jaar: Ruan van der Vyver
Ruan van der Vyver
Junior kolwer van die jaar: Heinecké Grobbelaar
Heinecké Grobbelaar
Waardevolste speler in die tweede span: Lourens van Niekerk
Lourens van Niekerk
Paaltjiewagter van die jaar: Franco Bester
Franco Bester
Wisseltrofee vir hoogste paaltjie-vennootskap: Karel Verhoef en Franco Bester
Karel Verhoef en Franco Bester
Senior snelbalbouler van die jaar: Richardt Ackermann
Richardt Ackermann

Senior draaibalbouler van die Jaar: Kyle Welman

Kyle Welman
Senior kolwer van die jaar: SW Kemp
SW Kemp
Waardevolste speler in die eerste span: Zander Maree en Simeon de Bruyn (deel toekenning)
Zander Maree en Simeon de Bruyn
T20-Speler van die jaar: SW Kemp
SW Kemp
Senior veelsydigste speler van die jaar: SW Kemp en Hardus Coetzer (deel toekenning)
SW Kemp en Hardus Coetzer
Senior speler van die jaar: Hardus Coetzer
Hardus Coetzer
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal