)

Hoërskool Aliwal-Noord mis landsdiens

Vlnr: Blommekind en Blom bekruip

Natuurlik mooi!

Tydens die inperking mis Hoërskool Aliwal-Noord die landsdiensmiddae. Vanaf Nasionele vlak is daar besluit om sover moontlik steeds landsdiensprojekte aan te pak. Een van die projekte was die “Natuur-geïnspireerde” hare. Van ons Alie landsdieners het entoesiasties hieraan deelgeneem.

Met die deelname aan hierdie projekte kan die landsdieners steeds punte bymekaarmaak om sodoende te werk vir hulle toekennings.

Die juniors is ook ywerig besig om proppies en broodsakkieknippies bymekaar te maak vir die rolstoelprojek. Elke landsdiener moet ‘n 1-liter houer volmaak om punte daarvoor te kry. Die Alies gaan poog om elke maand twee projekte aan te pak.

Woeste hare
Vlnr: Broer en Sus en Tak-poniestert

Vlnr: Projek en Blou

Vlnr: Growwe kuif en Blaar-fraai

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal