)

Laerskool Vryburg leerders na Nasionale rondte van Radikale Redenaarskompetisie

Laerskool Vryburg bars van trots oor ses van hul leerders wat die afgelope naweek deurgedring het na die Nasionale rondte van die Radikale Redenaarskompitisie!

Dit is die meeste leerders van Vryburg wat nog deurgedring het!

Die leerders is: Faith Bili (Gr. 7) toesprake Afrikaans addisionele taal; Ande Mayatula (Gr. 7) Engels lees; Janko Venter (Gr. 6) toespraak Afrikaans; Kyla Sholtz (Gr. 5)

Afrikaans lees; Mia Wernich (Gr. 5) Afrikaans lees en Joshua Bili (Gr. 4) toespraak in Engels

Hierdie leerders neem aan die Nasionale finaal deel op  12 Oktober in Pretoria.

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal