)

Laerskool Mooirivier Noordwes Laerskole swemkampioen

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se swemspan het op 1 en 2 Februarie aan die Noordwes Laerskole swemkampioenskap by die Dam Oord deelgeneem en gewen. Die skool het in 2015 laas die swemtrofee omhoog gehou. Vanjaar het die Tokkies weer daarin geslaag om water in al die Noordwesspanne se oë te laat spat en papsopnat druipstert huistoe te stuur.

Die swemmers is lede van verskillende swemklubs in Potchefstroom.

Die volgende swemmers het almal goue medaljes by die Noordwes Laerskole Swemkampioenskap verower:

Malan Jacobsz, Xandri Palmer, Joë Kriek, Alexia Delicado, Tumé van Niekerk, Michael Bernardo, Ruan van Niekerk en Pieter-Jacq du Toit.

Foto bo: Voor: Malan Jacobsz met die die Noordwes Laerskole Swemkampioentrofee

Middel vlnr: Erma Loggenberg (organiseerder), Xandri Palmer, Joë Kriek, Alexia Delicado en Tumé van Niekerk.

Agter vlnr: Michael Bernardo, Ruan van Niekerk en Pieter-Jacq du Toit.

Die swemmers wat silwer medaljes by die Noordwes Laerskole Swemkampioenskap behaal het: Malan Jacobsz, Xandri Palmer, Joë Kriek, Alexia Delicado, Tumé van Niekerk, John-Thomas Botha, Schalk de Vos, en Pieter-Jacq du Toit.

Voor: Malan Jacobsz met die die Noordwes Laerskole Swemkampioentrofee
Middel vlnr: Erma Loggenberg (organiseerder), Xandri Palmer, Joë Kriek, Alexia Delicado en Tumé van Niekerk.
Agter vlnr: Michael Bernardo, Ruan van Niekerk en Pieter-Jacq du Toit.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal