)

Laerskool Mooirivier gekies vir Noordvaal-Landloopbyeenkoms

Tokkiespanne van Potchefstroom is gekies om die skool te verteenwoordig by die Noordvaal-landloopbyeenkoms.

Die byeenkoms vind plaas DV op 25 Augustus by die Noordwes Universiteit-Joolplaas.

Die dogterspan wat gaan deelneem is:

Foto bo: voor vlnr: Simoné van der Linde, Anchen Schutte, Mathilda Liebenberg, Alri Verster, Genna van der Merwe.
Agter vlnr: Ilané Herbst, Xandri Palmer, Tumé van Niekerk, Anika Rossouw en Riani Maree.

Die seunsspan wat gaan deelneem is:

Foto links: voor vlnr: Ruan Verster, Bertus van der Linde, Lebo Mochwadi, Pienaar Heenop, Orabile Tselani.
Agter vlnr: Ruan van Niekerk, Ettienne Bezuidenhout, Ryno Schutte, Stefan Bezuidenhout, Christoff Retief.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal