)

Laerskool Mooirivier se leerders vaar goed in tennis

Die tennisspanne van Laerskool Mooirivier wat aan die Klerksdorpse B-tennisliga deelgeneem het, het baie goed gevaar.  Drie spanne het deelgeneem en die 2 o/11-spanne het die B-liga gewen.  Die o/13-seunsspan het geskik vir ‘n vyfde plek.

Die dogters o/11-tennisspan van Laerskool Mooirivier is die wenners van die Klerksdorpse B-liga.

Op die foto heel bo:  v.l.n.r. Nicki Tromp, Hesrie van Wyk, Taryn Tromp, Genna van der Merwe.

TENNIS ONDER 11 B LIGAWENNERSDie Seuns o/11-tennisspan van Laerskool Mooirivier is die wenners van die Klerksdorpse B-liga.

 

Op die foto links:  v.l.n.r. Christoff Nel, Grant van der Merwe, Luandré Pretorius en Michael Bell (afwesig).

 

 

Die Seuns o/13-span het geskik vir ‘n vyfde plek in die Klerksdorpse B-liga.

Op die foto onder:

v.l.n.r. Pieter van der Walt, Esjee van Wyk, Chris Heyns en Niel Behrens.

TENNIS ONDER 13 B LIGAWENNERS

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal