)

Uppies speel goeie netbal op 1ste sportdag

O.17 A: Riana Steenkamp, Monique Lombard, Susan Hanekom, Liane Kapp, Juf Christine Esterhuizen, Bea Engelbrecht, Janneke Engels, Johane Botha en Marinell Smith

Hoƫrskool Upington-netbal het hul seisoen begin met wedstryde op Vrydag 28 Februarie en Saterdag 29 Februarie teen spanne soos Hoƫrskool Kalahari, Hoƫrskool Keimoes en Hoƫrskool Springbok.

Uppies-netbal se 1ste span het ook twee wedstryde teen onderskeidelik Hoƫrskool Kuruman en Upington dorp se spanne gespeel waar hulle albei wedstryde gewen het. Baie dankie aan hierdie twee spanne vir julle bereidwilligheid en opoffering. Dit word opreg waardeer.

Die uitslae van die naweek was as volg:

Uppies O.14B vs Nam O.14 verloor 2 – 28

Uppies O.14B vs Kalahari O.14B wen 11 – 4

Uppies O.15B vs Nam O.14 verloor 8 – 25

Uppies O.15B vs Kalahari O.15B wen 15 – 3

Uppies O.15B vs Keimoes O.15 wen 14 – 9

Uppies O.17B vs Keimoes O.16 wen 11 – 2

Uppies O.17B vs Kalahari O.19C verloor 4 – 7

Uppies O.19B vs Kalahari O.19B verloor 3 – 21

Uppies O.14A vs Nam O.15 wen 6 – 4

Uppies O.14A vs Kalahari O.14A gelykop 11 elk

Uppies O.19B vs Nam O.17 verloor 6 – 15

Uppies O.15A vs Keimoes O.16 wen 23 – 2

Uppies O.15A vs Kalahari O.15A verloor 8 – 18

Uppies O.17A vs Kalahari O.19B wen 35 – 7

Uppies O.17A vs Kalahari O.19A wen 31 – 15

Uppies O.19A vs Kalahari O.19A wen 41 – 8

Baie dankie aan al die leerders, ouers, ondersteuners en borge.

Uppies-netbal sien uit na 2020!

O.14 A: Ipeleng Molokwane, Johane Fourie, Ruth Jooste, Kayla du Plessis, Lee-Chandre van Wyk, Petro-Lee Isaaks, Gilly-Ann Titus, Lenitha Coetzee en Rukhya van Rooi
Berna Kilian

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal