)

Hoërskool Upington se Narike Hoft Friesperd Kampioen

Narike Hoft van Uppies is nou ook die o/18 3-Gang Ruiterkuns Kampioen. Benewens al haar vorige welslae het Narike bovermelde prestasie tydens die SA Friesperd Kampioenskappe te Hopetown, 12 tot 15 Feb, by haar ander prestasies gevoeg.

Sy is vertoner vir Peu Bezuidenhoudt van Doorspring Friesperd Stoet met Taurus van Geyerspan, en behaal `n 3de plek in 3-Gang Kinderryperd. In die Kampioen 3-Gang Kinderryperd word sy 4de geplaas. In die Friesperd Enkeltuig vir kinders o/18, dryf sy vir Taurus en behaal `n 3de plek. Sy het haarself voorwaar in nog `n dissipline bewys.

Narike hou Uppies trots met haar toewyding en opofferings om voort te presteer

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal