)

You are sponsoring

Hoërskool Upington se Narike Hoft Friesperd Kampioen

Narike Hoft van Uppies is nou ook die o/18 3-Gang Ruiterkuns Kampioen. Benewens al haar vorige welslae het Narike bovermelde prestasie tydens die SA Friesperd Kampioenskappe te Hopetown, 12 tot…