)

Hoërskool Upington o/15 Krieket presteer vroeg in seisoen

Agter vlnr: Franco Swart (afrigter), Jaden Williams, Jano Malan, Caydon Daniels, Sylvester Hoffman, Jaco Fourie, Ruwin Isaks, SD Botes (afrigter).

Voor vlnr: Hercules Hudson, Roelof Slabbert, PA Karsten, Johan Maritz, Siphe Msebenzi, Herschel Coetzee.

Uppies se o/15 Krieketspan het vroeg in 2020 teen Hoërskool Duineveld geseëvier.

Uppies het tydens hul eerste liga wedstryd in die nuwe jaar ‘n pragtige oorwinning behaal teen Velties. Uppies kolf eerste en teken 214 lopies aan, waarna Velties slegs 119 lopies behaal het. Uppies wen dus met n allemintige 95 lopies.

Kolwers wat uitgestaan het, is Hercules Hudson met 40 lopies (nie uit), Sylvester Hoffman met 56 lopies (nie uit) en Jaco Fourie met 76 lopies van slegs 37 balle (nie uit).

Boulers wat uitgestaan het is Jaden Williams met 3 paaltjies, Sylvester Hoffman en Ruwin Isaks met 2 paaltjies elk.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal