)

Hoërskool Upington deel van #Skole Kook

Sadiq Julius en Grant Abrahams.

Hoërskool Upington was in die bevoorregte posisie om die afgelope jaar deel te kon wees van die #Skole Kook-kompetisie wat op VIA K 147 op DSTV uitgesaai is.

Uppies bedank DSTV vir hierdie ongelooflike platform wat Skole Kook vir die leerders geskep het. Dankie vir alle opofferings, lang tye van die huis en duisende kilometer op ons paaie om hierdie opnames te maak. Dankie VIA vir die lugtyd om die kompetisie uit te saai. Hoop hierdie is die begin van lang vennootskap tussen Skole Kook en die uitsaaikanaal.

Baie geluk aan Grant Abrahams en Sadiq Julius, gr 11 leerders, van Hoërskool Upington wat algeheel 6de eindig uit 22 skole in die kompetisie.

Uppies is super trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal