)

Uppies 1ste Krieketspan wen Coca Cola T20

Agter vlnr: Tier (uppie mascot),Bradley Gous, Brend Mulder, Awie van der Westhuizen, Ferdie Richter, Daylon Beukes, Johannes du Plessis (afrigter) en Mnr Jaques Swanepoel (spanbestuurder)

Voor vlnr: Jayden Fortuin, Rique Slabbert, Geo Engelbrecht, Sheldon Cloete, PA Karsten en Beno-Wayne Friedman.

Hoƫrskool Upington 1ste Krieket wen die Coca Cola T20 Shootout toernooi in die ZFM distrik. Hulle het teen Hoƫrskool Duineveld te staan gekom.

Uppies kolf eerste en teken n goeie totaal van 183 aan. Daylon Beukes moker n massiewe 76 van 47 balle en word ondersteun deur Brend Mulder met 41 van 25 balle asook PA Karsten met 22 lopies.

Duineveld word ingestuur om te kolf. Rique Slabbert neem 4 paaltjies. Ander goeie boulers was Brend Mulder en Jaydon Fortuin met 2 paaltjies elk. Die gevraagde totaal was net te veel vir Duineveld en Uppies wen met 40 lopies.

Uppies speel volgende jaar die 2de Februarie in Kimberley om uit te speel vir die Noordkaap.

Baie geluk, manne!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal