)

Uppie-atlete vertoon vroeg goed!

Khanyakosi Klaasten, Jerosile Daniels, JJ Snyders, Kate Nugent en Macneil Hendriks

Die afgelope naweek, 5 Oktober, het `n baie jong spannetjie atlete van Hoƫrskool Upington aan `n byeenkoms te Cradock deelgeneem. Die 16 atlete was nog maar verroes na `n lang winterseisoen, maar het gewys dat daar nog mooi prestasies wag vir die nuwe seisoen.

Die volgende het medaljes verower:

  • Jerosile Daniels (2 goud),
  • Macneil Hendriks (silwer),
  • Khanyakosi Klaasten (goud en brons),
  • JJ Snyders (silwer) en
  • Kate Nugent (goud).

Dit was `n groot byeenkoms en die kompetisie was straf, maar Uppies het `n plan met die atletiek vanjaar en ons glo volgende jaar gaan die rekords spat!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal