)

Hoërskool Kalahari deel in Noord-Kaap Moot Court Competition

Vlnr: Mev Elize Titus (District Coordinator: Youth Development, Values and Human Rights), Lethabo Malele, Omolemo Simalomo en Mev Bronwyn Anthony. 

Twee graad 10 leerders van Hoërskool Kalahari in Kuruman, Omolemo Simalomo en Lethabo Malele, het op 7 September aan die provinsiale rondte van die “National Schools Moot Court Competition” in Kimberley deelgeneem. Hulle het die eerste plek in die provinsie behaal met ‘n punt van 92%, en het ‘n Golden Award-toekenning ontvang. Hulle dring  deur na die Nasionale kompetisie wat 25 tot 29 September in Pretoria plaasvind.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal