)

UPPIE SKUT WEN GOUD IN ENGELAND!

Juan Steenkamp, `n gr 12 leerder van Hoƫrskool Upington, was onlangs vir 2 weke saam met die SA skietspan (SANSSU) na Bisley, in Engeland, wat as geboorteplek van skyfskiet beskou word. Daar het hulle aan die British Junior International Championship deelgeneem. Juan was deel van 15 SA Sporterskuts. Hy kry `n algehele 1ste plek in die 3P posisie en wen `n goue medalje. In die 10m staan (Grand Prix) wen hy `n silwer medalje. Juan is ook as spankaptein van die SA Skietspan aangewys. Die spanlede het ook verskeie medaljes gewen.

Baie geluk Juan, Uppies is trots op jou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal