)

Hoërskool Adamantia reik uit na aftree-oord

Die Mej. Addie-finaliste het hul gesamentlike gemeenskapsprojek by Ons Huis Aftree-Oord gedoen. Die meisies het heerlik saam met die inwoners gekuier en hul bedien met koffie, tee en kaasskons. Elke meisie het dit net so baie geniet soos die inwoners. Daar was sommer sprake van toekomstige BINGO-kuiers saam!

Baie dankie aan die finaliste wat hul Vrydagmiddag saam met die bejaardes spandeer het.

Die finaliste is Angelique Bekker, Alicia de Villiers, Chenè Stenekamp, Johanè van Aswegen, Kayla Collins, Leanè van der Walt, Mainie Deetlefs, Monique Bekker, Nadine van Heerden, Re-Hanna Fouché, Rodene Pondoyi en Will-Marie Langeveld.

Die onderwyser is Juffrou Tanya Jordaan.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal