)

Hoërskool Adamantia by ATKV Redenaars 2019

Die volgende leerders van Hoërskool Adamantia in Kimberley, het op 6 April aan die ATKV Redenaars eerste uitdunrondte deelgeneem te Laerskool Newton.

VOORBEREID: Ané Claassens, Lefran Smith en Anke Vosloo

ONVOORBEREID: Mischa Nel, Dylan Barnard en Johandri Tolmay

Die volgende leerders is gekies vir die semi-finale rondte op 10 en 11 Mei:

VOORBEREID: Ané Claassens, Lefran Smith en Anke Vosloo

ONVOORBEREID: Mischa Nel en Johandri Tolmay

Adamantia is werklik trots op elkeen van die sprekers wat so lekkerbekkig gepraat het tydens die kompetisie!

Vlnr: Johandri Tolmay, Anke Vosloo, Lefran Smith, Dylan Barnard en Ané Claassens

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal