Hendré Nieuwoudt, Johan Erasmus, Casper du Plessis, Foster Lubbe en Zander Stevens van Hoërskool Kalahari, is gekies vir die JTG/Pixley span om aan die winterweek deel te neem.
Vlnr: Hendré Nieuwoudt, Johan Erasmus, Casper du Plessis en Foster Lubbe. (Afwesig: Zander Stevens.)
Foto geneem deur Mariet Cloete
Become a Sponsor









