)

Hoërskool Kalahari onderwysers presteer met vak-uitslae

Tydens die Departement van Onderwys in die Noord-Kaap se prysuitdeling wat op 28 Februarie in Kimberley plaasgevind het, is 4 van Hoërskool Kalahari van Kuruman se onderwysers aangewys as die Toppresteerders in die Noord-Kaap in hulle onderskeie vakke in die 2018 Matriekeindeksamen!

Die kriteria waarvolgens beoordeel is, sluit die volgende aspekte in: Gemiddelde persentasie, hoeveelheid leerders, slaagsyfer, persentasie bo 50%, hoeveelheid onderskeidings.

Op foto vlnr: Mev Juanita Laubscher (Gasvryheidstudies), Mev Wilmari Mostert (Rekenaartoepassingstegnologie), Mev Maré Orren (Toerisme) en mnr Juan Botha (Ingenieursgrafika en -ontwerp).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal