[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″]
Vyf van HoĆ«rskool De Aar se netbalafrigters was gedurende die naweek van 13 Oktober op Upington vir ān netbalafrigterskursus.
Dit is deur Dorette Badenhorst, tans die Proteas se Fast 5 afrigter aangebied. Die kursus het gekonsentreer op oefeninge en tegnieke om in die voorseisoen te doen, sodat spelers reeds spesifiekeĀ vaardighede aangeleer word, voordat die speelseisoen aanbreek.
Spelers se spiere word sodoende ook sterk gemaak, sodat beserings beperk kan word.
Almal het baie geleer en is sommer klaar entoesiasties vir die 2019 seisoen.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]