)

Uitsonderlike prestasies vir Uppie-skuts

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Tydens die vakansie, 30 September tot 4 Oktober, het die Uppie-skuts, as deel van die Noord-Kaapspan, aan die SA-skole skietkompetisie te Newcastle deelgeneem. Elné du Toit het ‘n 100-tal geskiet in haar eerste lê-posisie en Juan Steenkamp het algeheel derde geëindig en as deel van die o/21 Sportergeweerspan het hulle ‘n derde plek behaal. Janko Botma het ‘n eerste plek in die staanposisie en ‘n derde plek in die         3-posisie gekry en algeheel tweede geëindig in die o/14 Veergeweerafdeling.  As deel van die o/14 Veergeweerspan het hulle eerste geëindig.  Markus Gous het ook algeheel vyfde in die o/14 Veergeweerafdeling geëindig.

 

Foto: Janko Botma, Elné du Toit, Juan Steenkamp en Markus Gous

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal