)

Môre se entrepreneurs in wording by Laerskool Postmasburg

Laerskool Postmasburg se grondslagfase entrepreneursdag was nog altyd altyd baie gewild onder die leerders.

En elke jaar raak dit net beter en kom die kleinspan (en hulle mamma’s!) met die oorspronklikste en interessantste idees vorendag om geld te maak. 17 Augustus was geen uitsondering nie.

Die beoordelaars het’n bitter moeilike taak gehad om die wenners aan te wys.

Baie geluk aan die volgende leerders met hul 1ste, 2de en 3de plekke: Graad 1 – Anjomé Coetzee en Marion Rossouw (gesamentlike 1ste plek), Wihan Erasmus (gesamentlike 1ste plek), Dominic Erasmus (3de plek); Graad 2 – Conroe Möller (gesamentlike 1ste plek), Juan Snyman (gesamentlike 1ste plek); Liam Wentzel (3de plek); Graad 3 – Brink van Zyl (1ste plek), HT Pretorius en Retief Malan (2de plek), Osvaldo en Matteo Ruffini asook Christiaan en Gideon Grobler (3de plek).

FOTO 1: Graad 1 se wenners. (Foto: verskaf)

FOTO 2: Graad 2 se wenners. (Foto: verskaf)

FOTO 3: Graad 3 se wenners. (Foto: verskaf)

FOTO 4: Toegewyde entrepreneur Oratile Radingwe.
(Foto: verskaf)

FOTO 5: Xanté en Janke Bezuidenhout het met hulle gesigverf entrepreneurs inisiatief die totale opbrengs netso vir Postmasburg Diere Forum geskenk. (Foto: Wendy Bezuidenhout)

FOTO 6-12: Dis hoe van die stalletjies vanjaar daarna uitgesien het. (Foto’s: verskaf)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal