Laerskool Stulting het 20 atlete wat in die Sarah Baartman Span opgeneem is. Hulle neem op 14 en 15 Maart aan die Oostelike Provinsie Kampioenskappe in Cradock deel.
Baie sterkte aan almal!
Die leerders en hul prestasies soos by die vorige byeenkoms behaal, is soos volg:
Agter vlnr: Cearon Felix (200m H-Goud,VS-Silver,200m-silver), Ezra Karolisin (GS-Goud), Schalk van der Merwe (HJ-Silver,75mH-Silver,150mH-Brons), Gabriel van Eeden (70mH-Brons), Chrisjan de Lange (SG-Silver), Zander Botha (SG-Goud), Ruan Nel (SG-Silver), Mariane Bruwer(HS-Silver,SG-Silver75mH-Goud), Minandi Venter (200mH-Brons), Lianca Rose (GS-Silver,DG -Silver) en  Janu Janse van Rensburg( SG-Brons)
Voor vlnr: Hannes van der Merwe( HS-Goud), Ahumzi Masoka (75mH-Goud,150mH-Silver), Muhizi Jamaar(HJ-Silver), Juhan Brits(GS-Silver), Jon-Daniel Witbooi(70mH-Goud,LJ-Goud), Zelne Millard (70mH-Brons), Sone jacobs (SG-Silver), Fione van Zyl (150mH-Goud,70mH-Brons) en Juffrou Melissa Fouche (Atletiek organiseerder.
(Foto verskaf).