)

You are sponsoring

Laerskool Stulting Atlete in Sarah Baartman Span

Laerskool Stulting het 20 atlete wat in die Sarah Baartman Span opgeneem is. Hulle neem op 14 en 15 Maart aan die Oostelike Provinsie Kampioenskappe in Cradock deel. Baie sterkte…