)

Laerskool Stulting: Lees is essensieel vir leer!

Stulting se media-assistente. 

Agter vlnr: Karien van der Schyff, Lilitha Mtatse en Sitha Mbizo. 

Middel vlnr: John-Henry Faul, Tamishce Jansen van Vuuren, Zadia Jantjies, Kayleigh Smith en Chinika Roux. 

By Laerskool Stulting, Humansdorp, strewe ons na opvoedkundige uitnemendheid!  Daarom word die leerders aan so veel as moontlik hulpbronne bekend gestel. Die skool se biblioteek is een van die plekke waar die leerders hulle kennis kan uitbrei. Lees is essensieel vir leer en daarby ook ‘n aktiwiteit waartydens die leerders kan ontspan en hul verbeelding vrye teuels kan gee.

Mia Glad, Phil-Mari van de Putte, Lianca Rose en Naruschka Conradie
John-Henry Faul en Aqeigh-na Isaacs
Lieschen Jacobs (heel regs) help leerders met die uitneem van boeke.
Mev. Maria Snyman, wat in beheer is van Stulting se biblioteek en die media-assistente, help Navern Stuurman soek vir die perfekte boek om te lees.
Yada Sayman en Alexander Rens.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal