)

PE Plett MTB Resies 2020

Mnr. Cornelius Coetzer (links) en Mnr. Jacques Steenkamp (regs) na ‘n welverdiende wen!

Mnr. Cornelius Coetzer, hoof van Laerskool Stulting, het onlangs aan die PE PLETT MTB Resies deelgeneem.  Hierdie resies wat oor 4 dae gestrek het, was ‘n behoorlike taai toffie om te kou.  Maar waar ‘n wil is, is ‘n weg en die manne het laat waai met die pedale. Hier en daar het sommige deelnemers ‘n bietjie stof gevreet en grond gekoop!  Die Tour de Friends span, oftenwel Mnr. Coetzer en sy spanmaat Mnr. Jacques Steenkamp, het hulle egter nie deur die moeilike terrein laat onderkry nie en het die resies in die LITE afdeling gewen.  Baie geluk met ‘n welverdiende wen!

Die Tour de Friends span tydens die resies.
 Mnr. Cornelius Coetzer (links) en Mnr. Jacques Steenkamp (regs) na ‘n welverdiende wen!
Die besonderse trofee.
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal