)

Laer Volkskool leerders skitter by Tweekamp in Oudtshoorn

Klara van Jaarsveld en Francois Naudé

Twee tweekampatlete van Laer Volkskool in Graaff-Reinet het geskitter tydens die Highgate Interprovinsiaal in Oudtshoorn verlede Saterdag, 1 Februarie. Die top tweekampatlete van sewe provinsies, waaronder WP, Eden, OP, Vrystaat, Grens en Griekwas, het híér sake uitgespook.

Klara van Jaarsveld (Graad 1) en Francois Naudé (Graad 5) het die OP A-span verteenwoordig en uitstekend gevaar in hul onderskeie ouderdomsgroepe. Laer Volkskool is uitsonderlik trots op die twee leerders se deelname aan die byeenkoms en wens hulle alle sterkte toe met die res van die tweekampseisoen.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal