)
Laer Volkskool leerders skitter by Tweekamp in Oudtshoorn

Klara van Jaarsveld en Francois Naudé Twee tweekampatlete van Laer Volkskool in Graaff-Reinet het geskitter tydens die Highgate Interprovinsiaal in Oudtshoorn verlede Saterdag, 1 Februarie. Die top tweekamp–atlete van sewe provinsies,…