)

Laerskool Stulting leerders staan saam teen droogte

Charlí de Villiers, Edrich Kleu, Rudolph Gerber, en Chloë Ludick saam met Mnr. Wallie Hayward wat die skenkings in ontvangs geneem het.

Laerskool Stulting se leerders en ouers het gewys hulle het harte wat omgee toe hulle onlangs honderde blikkies kos ingesamel het vir droogtehulp.  Die bydraes het alle verwagtinge oortref.  Baie dankie aan almal wat betrokke was en ook in besonder Mnr. Leon de Koning wat hierdie projek van stapel gestuur het.

Hulle sê dit is beter om te gee as om te ontvang en so was dit regtig vir Stulting se leerders
Vele hande, ligte werk… Van die maats het die kantoor tannies gehelp om die blikkies mooi netjies te verpak.
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal