)

Laerskool Stulting leerders skop medaljes los in ‘Martial Arts’

Cilliers Botha en Luan du Preez lyk sommer baie spoggerig met daardie klomp medaljes en Shaquille Jacobs is sommer baie trots op sy puik prestasies!

Cilliers Botha en Luan du Preez, gr. RR maatjies van Laerskool Stulting in Humansdorp, het onlangs in Uitenhage by die EP Classic (Iska / NMA) aan verskeie items deelgeneem en uitstekende resultate behaal.  Maar wag… hierdie 2 maatjies is nie die enigste leerders van Stulting wat so goed tydens hierdie byeenkoms gevaar het nie!

Shaquille Jacobs, ‘n gr. 2 leerder, het ook ‘n paar medaljes vir homself los geskop.

So ook Kayla Marais, Amy Jacobs en Shayron Jacobs.

 

Resultate van die onderskeie leerders is soos volg:

Cilliers Botha en Luan du Preez lyk sommer baie spoggerig met daardie klomp medaljes en

Cilliers Botha behaal die volgende prestasies:

  • Grappling – silwer
  • MMA light – brons
  • Power breaking – goud (EP Classic se kampioen in hierdie afdeling)
  • High kick – goud (EP Classic se kampioen ook in hierdie afdeling)

Hierdie knaap het tans ‘n rooi belt en gaan einde September in Stellenbosch om sy OP-klere meëding.

 

Luan du Preez neem aan 7 items deel en behaal die volgende prestasies:

  • Points fighting – brons
  • Continuous fighting – brons
  • Grappling – silwer
  • MMA light – silwer
  • Power breaking – silwer
  • High kick – silwer
  • X-treme kicking – silwer

 

Shaquille Jacobs behaal die volgende prestasies:

  • Point fighting – silwer
  • Continuous fighting – silwer
  • Grappling – goud
  • Power breaking – silwer

 

Kayla Marais behaal die volgende prestasies:

  • Grappling – brons
  • MMA light – goud

 

Amy Jacobs behaal die volgende prestasies:

  • Grappling – goud
  • Boxing – goud
  • Power breaking – goud
  • High kick – goud

 

Shayron Jacobs neem deel aan 5 items en behaal die volgende prestasies:

  • High kick – goud
  • Boxing – silwer
  • Continuous fighting – silwer
  • Power breaking – brons
  • Grappling – brons

 

 

Kayla Marais, Amy Jacobs en Shayron Jacobs is 3 jong dames wat hulself behoorlik kan verdedig. Welgedaan meisies!

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal