)

Laerskool Stulting ATKV en Radikale Redenaars

Agt van Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders het onlangs aan die semi-finale kompetisie in Oos Londen deelgeneem. Heinrich Human, Rudolph Gerber,Tessa Gerber, Melita Steyn, Xean-C Rupping, Annelé Landman, Birkita Holtzhausen en Mienke Brits het hul beste gegee en puik gevaar in hulle onderskeie afdelings.

Die volgende leerders is gekies om aan die Nasionale kompetisie deel te neem, wat 12 Oktober
in Pretoria plaasvind: Heinrich Human, Mienke Brits, Tessa Gerber (sy is gekies om aan twee items deel te neem) en Clarissa Venter.

Stulting is geweldig trots op elkeen van hierdie leerders!

Foto bo: Xean-C Rupping en Melita Steyn opgewonde voor hul groot oomblik!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal