)

Laerskool Stulting Bulletjie en Blommetjiedag

Laerskool Stulting se jongspan het die naweek so bietjie pret gehad tydens Laerskool Gamtoosvallei se Bulletjie en Blommetjiedag.

‘n Paar van die uitslae is soos volg:

• o/6 Netbalspan speel 1 wedstryd gelykop, maar verloor die 2de wedstryd.
• o/7 Netbalspan wen 2 wedstryde, speel 1 gelykop en verloor ongelukkig 1.
• o/8 A Netbalspan wen 2-0 teen Laerskool Sondagsrivier, maar verloor 1-2 teen Paul Sauer van Kareedouw.
• o/8 B Netbalspan wen 4-1 teen Paul Sauer, asook 7-0 teen Jeffreysbaai.
• o/6 Rugbyspan speel 2 wedstryde, verloor 1 en speel 1 gelykop.
• o/7 Rugbyspan verloor ongelukkig al 3 wedstryde net-net.

Wen of verloor, die maatjies het heerlik netbal en rugby gespeel tydens hierdie geleentheid!

Foto bo: Laerskool Stulting se Bulletjie-rugbyspan is gereed vir aksie!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal