)

Laerskool Stulting hou ope-oueraand

In groot afwagting het Stulting-ouers uitgesien na die kodering en robotika ope-oueraand wat op 9 April by Laerskool Stulting in Humansdorp gehou is.

Die doel van die oueraand was om die ouers te wys wat presies kodering en robotika behels en met watter aktiwiteite hulle kinders hulself mee besig hou in die kodering- en robotika-klas.

Elke groep het ‘n probleem ontvang wat hulle dan d.m.v. kodering moes oplos, sodat die robot die taak korrek kon uitvoer.

Die aand was ‘n groot sukses met geweldig baie positiewe kommentaar vanaf die ouers.

Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (hoof), Mnr. Christo Du Plessis, Mnr. Tiaan Muller en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die ongelooflike puik voorbereiding om die aand moontlik te kon maak.

Foto bo: Absolute konsentrasie! Mianri Jacobs, Nina Lourens en Johan Swart aan die werk.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal