)

Laerskool Stulting toer na Riebeek Kasteel

Leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp is altyd reg vir ‘n uitdaging en geniet graag ‘n toer, al beteken dit dat hulle hul vakansie daarvoor moet opoffer. Die afgelope vakansie was dan ook geen uitsondering nie!

Met die bus gepak, vertek die o/13 rugby-en netbalspanne toe dou voor dag die 17de Maart na Riebeeck Kasteel.

Burta de Kock en Corne Marais van Kovsies Netbal in Bloemfontein, het die afrigting vir die netbal hanteer. Die spanne het baie geleer tydens die onderskeie afrigting-sessies en het daarna hul nuwe kennis toegepas in die wedstryde.

Stulting se rugby-en netbalspanne het goed gevaar en verskeie wedstryde gewen. Baie dankie aan al die personeel van Laerskool Stulting wat die leerders op die toer vergesel het.

Foto bo: Stulting o/13 rugbyspan maak reg vir ‘n wedstryd!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal