)

CHS-Netbal neem deel aan Despatch Sportfees

CHS is verteenwoordig deur Roshay Hendricks (kaptein). Andiswa Futuse, Chulumanco Duka, Angela Nqabisa, Ané Nortje, Zaanri Hay, Jana du Toit, Anushka Pieterse en Candice Bosch.

(Foto verskaf)

Hoërskool Cradock se o.19A-netbalspan het op 13 en 14 Maart aan die Despatch Sportfees deelgeneem. CHS moes in die A-afdeling meeding en het goed gevaar teen die top netbalskole in die OP. Alhoewel die telbord nie altyd saamgespeel het nie, was CHS kompeterend teen DSG, Despatch, Nico Malan en Brandwag. Die wedstryd teen Humansdorp het gelykop geëindig. Teen DF Malherbe het CHS die wedstryd gewen.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal