“Geagte Alies,
Soos ons almal bewus is, is die land in krisis gedompel en soos die President aangekondig het, is ons land in “Lock down” – dus kan ons nie met sekerheid sê wanneer die skole weer sal heropen nie.
ANHS belowe dat ons daadwerklike stappe sal neem om die leerders op hoogte te hou en dat ons ook sinvolle planne sal beraam om ons leerders by te staan in hierdie onsekere tyd.
Vir nou moet u asseblief u gesin veilig hou en voorsorg tref en veilig wees!
Onthou ons Hemelse Vader sal niks op jou pad sit wat jy nie sal kan hanteer nie.
Bly veilig!
Charles Van Rooyen”