)

Hoërskool Aliwal-Noord Hokkie is kookwater by die Grens Sportdag!

(Foto verskaf)

Alies se eerste hokkiespan het meegeding aan die Grens Sportdag wat die naweek van die 6 en 7 Maart in Oos-Londen aangebied is. Die meisies speel hul eerste wedstryd teen Hoërskool Hangklip en wen 7-1. Die hokkiedogters was vuur en vlam toe hulle die volgende dag weer op die astro opdraf. Dié keer speel hulle teen Port-Alfred en wen 8-0. Die laaste wedstryd vir die dag was teen die gesogde Hudson Park Hoërskool en die Alies was beskou as die ‘underdogs.’ Die meisies het hul vrese afgesluk en aanskoulike hokkie gespeel. Die Alies wen met ‘n rekordtelling van 13-0!

Knapgedaan dames! Julle maak Alies ongelooflik trots!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal