)

Hoërskool Aliwal-Noord skiet Kolskoot tydens Fichardtpark Sportdag

Mandie Wiese en Harm Marx

Tydens die jaarlikse Fichardtpark Sportdag, op 28 en 29 Februarie, het die skuts van Hoërskool Aliwal-Noord ook deelgeneem en baie goed presteer.

In die 0/16 afdeling het Rudolph Coertze ‘n 14de plek behaal met 462 punte en Bruce Malherbe behaal ‘n 20ste plek met 418 punte.

Harm Marx behaal ‘n 11de plek met 422 punte, Izelle van Vuuren behaal ‘n 19de plek met 391 punte en Mandie Wiese behaal 20ste plek met 390 punte. Johané Malan behaal ‘n 25ste plek met 380 punte Hierdie skuts neem almal in die 0/14 afdeling deel.

Baie geluk aan al die skuts wat hul man gestaan het teen groot skole.

Die volgende Prysskiet vind plaas op 13 en 14 Maart by Hoërskool Aliwal-Noord.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal