Op 29 Februarie het ANHS Netbal deelgeneem aan die Fichardt Park Sportdag. Saterdag vroegoggend het 3 spanne die pad aangedurf om deel te neem by die Sportdag.
Die o/19 A span het hul wedstryd met 16-18 verloor en die ander spanne kon ongelukkig nie hul wedstryde speel nie as gevolg van reën.