)

Hoërskool Aliwal-Noord by Prysskiet

Die Vrystaat Skoleskietvereniging se Prysskiet 1 kompetisie het op 7 en 8 Februarie by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein plaasgevind.

Hoërskool Aliwal-Noord se skuts het deelgeneem aan hierdie kompetisie en baie goed gevaar. Die uitslae was as volg:

In die 0/16 afdeling het 43 skuts deelgeneem en in die 0/14 afdeling het 19 skuts deelgeneem.

Bruce Malherbe behaal die 25ste plek met ‘n totaal van 745 punte.

Rudolph Coertze behaal ‘n 30ste plek met ‘n totaal van 722 punte.

William Muir behaal ‘n 32ste plek met ‘n totaal van 690 punte.

In die 0/14 afdeling behaal Harm Marx ‘n 10de plek met ‘n totaal van 608 punte.

Mandie Wiese behaal ‘n 13de plek met 562 punte.

Johane Malan het ‘n 14de plek behaal met 529 punte.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal