)

Hoërskool Aliwal-Noord Tennis

Janco Labuschagne.

Die O.16 Tennisseuns van Alie-land se seesand was skaars tussen hul tone uit toe moes hulle alreeds aan die jaarlikse Country Districts proewe gaan deelneem wat op 17 Januarie plaasgevind het.

Die seuns het goed gevaar en die volgende spelers is gekies vir die span: Henco Vorster, Janco Labuscagnie, David le Roux en Christoff van Jaarsveld.

Alie-land is baie trots op Janco Labuscagnie wat gekies is vir die  O.19, Oos-Kaap Aloes span wat vanaf 9 tot 13 April aan die ITP gaan deel neem in Pretoria. Baie geluk, jongman!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal