)

Hoërskool Cradock interskole Gholf

Op Woensdag 8 Augustus het Hoërskool Cradock en Gill College se jaarlikse gholf interskole wedsryd in goeie gees op die pragtige Cradock Gholfbaan plaasgevind.

Spelers speel vanaf ‘n 18-voorgee en elke speler se Stableford-punte oor nege putjies word bymekaargetel vir die span se totale punt.

CHS wen met ‘n totaal van 42 punte teenoor 35. Gill College se beste spelers was A. Geyer (17 punte) en R. Hayes (13 punte). A. Maquena en Ryan Gowar teken elk 11 punte vir CHS aan terwyl Sengi Mntambo 10 punte behaal.

Op die foto:
Alexton Macquena, gholfkaptein van Hoërskool Cradock, op die eerste bof tydens die interkole teen Gill College. Ten spyte van die koue speel beide spanne pragtige gholf. Dit is egter CHS wat die dag wen met 42-35.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal