)

EHS o/14-Hokkieseuns skop liga af met doele wat klap

Die o/14-seunshokkiespan van EHS saam met hul afrigter, mnr. Willem Romijn (links agter)

Hoërskool Ermelo se o/14A-seunshokkiespan het op Donderdag, 5 Maart, hul eerste ligawedstryd teen Hoërskool Standerton gespeel.

Die jong span het met baie talent en deursettingsvermoë die wedstryd oortuigend gewen met ‘n uitstekende telling van 4 – 1. Die doelskieters was Marnus Marx met twee doele en Greghan Groenewald en Edwin Smit met een doel elk.

Baie geluk manne! EHS is trots op julle en sien uit na die groei van die span!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal