)

Ligbron en Jan Viljoen meet kragte in eerste Superreeks kragmeeting

Ligbron Akademie vir Tegnologien Ermelo, en Hoërskool Jan Viljoen, Randfontein, het op Saterdag, 29 Maart, kragte gemeet in die eerste Superreeks wedstryde van die Superreeks-liga.

Die wedstryde het op Hoërskool Jan Viljoen se velde plaasgevind. Ligbron het kop en skouers uitgestaan en het pragtige uitslae vir die dag opgelewer.

Die rugbyspanne se uitslae is soos volg:

Die Calstar Group Eerstespan wen hulle wedstryd oortuigend met ‘n prag-telling van 46-15,

Die 2des wen 19-0, o/16A wen 28-16, o/15A wen 41-0 en die o/14A’s wen hulle wedstryd met 54-0.

Die o/16B’s en derdespan het in vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Hendrina gespeel. Die o/16’s het teen Hendrina se o/17’s gespeel en die wedstryd met 12-7 gewen, terwyl die derdes teen Hendrina se eerstespan gespeel het en die knie moes buig toe hulle met 7-36 verloor het.

Die netbalspanne het hulle ook goed van hul taak gekwyt en pragtige uitslae behaal. Hulle uitslae is soos volg:

Die eerstespan wen 32-12, 2des wen 30-6, o/16A verloor 10-16, o/16B wen 15-0, o/15A wen 23-7, o/15B wen 19-9, o/14A wen 19-11 en die o/14B’s wen 16-8.

Ligbron se dogters hokkiespanne het vir aanskoulike hokkie gesorg met die volgende uitslae:

Die eertespan wen 8-0, o/16A wen 7-0, o/15A wen 12-0 en die o/14A’s wen oortuigend met 25-0.

Baie geluk aan al die Liggie-spanne!

 

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal