)

Ligbron seuns hokkie eerstespan vaar goed tydens toernooi

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se seuns 1ste hokkiespan het Vrydag en Saterdag, 28 en 29 Februarie, aan ‘n hokkietoernooi deelgeneem wat by Hoërskool Voortrekker in Bethlehem aangebied was.  Verskeie skole se seunspanne het aan hierdie toernooi deelgeneem wat verseker het dat die kompetisie van ‘n baie hoë gehalte was.

Die Liggies het die volgende uitslae behaal: wen Hoërskool Wesvalia 5-1, wen Harriston 2-0 en verloor 0-3 teen Hoërskool Jim Fouché. Baie geluk aan hierdie span met hulle uitslae.  Die eerstespan sien uit na ‘n opwindende seisoen.  Die seuns se liga skop op Donderdag, 5 Maart af wanneer hulle teen Hoërskool Oosterland in Secunda sal speel.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal