)

Mnr. Brand se Liggie word amptelik aangesteek

Mnr. Gerhard Brand, nuwe skoolhoof van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is op Woensdagoggend, 15 Januarie, op die Liggie-manier by die skool verwelkom.

Leerders het ‘n erewag vanaf die voorportaal tot by die saal gestaan, waardeur mnr. en mev. Brand gestap het, en met ‘n dawerende toejuiging deur die Liggies verwelkom is. Tydens die saalopening is mnr. Brand se kers by Ligbron ook deur oud-hoof, mnr. Dup van Rensburg aangesteek, waarna hy sy blou baadjie ontvang het.

Ligbron is saam met u opgewonde vir die nuwe era waarin die Liggies saam met u sal beweeg.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal